Tagged under: BTC for retirement, distributed blockchain, national digital currency, South Africa’s Central Bank, Trading Bitcoin, warren buffet
In May 2018, reports developed that the United States Department of Justice (DOJ) and the Commodity Futures Trading Commission (CFTC) were working together to explore suspected Bitcoin value control exercises. Spin-off of this, the U.S. government has asked four noteworthy digital money trade stages to hand over complete exchanging data.
Robert Sluymer, the Chief Technical strategist at Fundstrat, as of late pronounced $7,000 as the BTC base cost. He likewise said that some positive specialized patterns were building up that could see Bitcoin costs start to rally. A large portion of the examination in the previous couple of weeks from master analysts have been about positive here and now markers.At this point there is the issue of the value control.
After my technical analysis, bitcoin still looks very bullish. from r/Bitcoin
Tagged under: bitcoin, capital realisation, ETH, ethereum, Fortune, Rothschild, Soros, South African Reserve Bank, venrock, warren buffet, XRP
Once again we observe how easy it is to manipulate crypto market, having a reputation in the world of business and commerce.
George Soros, who literally 2 months ago was actively criticizing crypto, announced that he would now deal with it. After his first statement the price of bitcoin fell sharply, after the second - it grew. The most interesting thing here is that given the fact that Soros changes his attitude to the crypt like gloves, he can say at least tomorrow that he sold all the crypto-active items and again start to heat crypto.
Last Friday, Venrock forged a partnership with cryptocurrency investor group CoinFund, according to a company official blog post. Venrock represents the venture capital arm of the more famous Rockefeller Foundation. Named after the renowned John D. Rockefeller, Venrock is seemingly following Soros' footsteps by entering the cryptocurrency space. The company is set to provide the Rockefellers with a ready-made list of unique cryptocurrencies the fund already has stakes in. On a tweet Coinfund stated:
"We are excited to partner with @pakman and @Venrock for our work in #decentralization and #blockchain!"
In the meantime, bitcoin domination has stopped around 45%, which does not bode well at all: usually in such a situation (when the domination does not change), overall capitalization is slowly falling.
Nevertheless, according to the fundamental analysis, everything is in order: in addition to the statement of Soros, the Securities and Exchange Commission (SEC) began to consider the proposals of the two exchange investment funds (ETF). Last month Chris Concannon (CBOE president) wrote a letter to the Commission asking to consider Bitcoin ETF offers as casual, and not as a class of products. In addition, he noted that CBOE has successfully completed several futures contracts and stated that bitcoin markets are developing rapidly and will soon be able to guarantee ETF.
Tagged under: bear, bitcoin, buy Ripple, CoinMarketCap, ERC20, ETH, Sheeple, South Africa, track bitcoin trading, warren buffet
Sometimes we kill the bear, and sometimes, well, the bear kills us!
Ons is nou in 'n beermark en baie beleggers, veral diegene wat slegs vanaf Januarie 18 in die crypto ingegaan het, sou hul portefeulje aansienlik verminder het. Ek dink dit is kritieke tye en inderwaarheid voordelig vir die digitale markte, aangesien dit help om te onderskei tussen die goeie projekte, die middelmatige en bedrogspulprojekte. Ignoreer die mark en kyk na jou portefeulje oor 6 maande.
Vir diegene wat nie meer kapitaal in crypto wil plaas nie, sal ek sterk aanbeveel om eerder as om teen 'n verlies te verkoop, die portefeulje oor 'n 6 maande termein te evalueer. As jy 'n aanhanger van blockchain tegnologie en sy vooruitsigte is, bly kalm en wees 'n langtermynbelegger.
Vir diegene wat meer wil belê, sal ek sterk aanbeveel om die aankope te skaal. Kyk na die afgelope maand hoe Bitcoin verskeie ondersteuningsvlakke gebreek het. Die volgende ondersteuning is USD6k en as dit gebreek word, sal ons waarskynlik USD4k sien.
Oor die afgelope paar maande was daar 'n spul beleggers wat ICO's in die mark bekendgestel het en die baie gesogte ICO's is in minder as 'n uur uitverkoop wanneer dit vir die algemene publiek oopgemaak is. Koop nou daardie ICO-munte wat jy op misgeloop het stelselmatig op.
Laaste maar nie die minste nie, as jy vir lang termyn in crypto gaan belê. Hierdie beermark bied 'n goeie tyd om die byl skerp te maak. As jy nou tyd gaan spandeer op crypto, spandeer dit dan op die verbetering van jou programmeringskennis, deur te netwerk en meer interaksie met kripto-mense te hê. Met minder tyd en aandag aan die daaglikse prysskommelinge, reddit kommentaar, telegram etc. kan jou tyd nou bietjie spandeer word op die besteding van meer kwaliteit tyd op jouself en buite die cryptoworld met jou geliefdes. Dit is altyd die moeite werd om in jouself te belê en 'n beermark in kripto gee ons eintlik die nodige rustigheid om dit te doen.
Tagged under: 2008, bubble bitcoin bubble, cryptocurrency, financial crises, Jp Morgan, warren buffet
Die waarde van 'n enkele bitcoin het onlangs WEEREENS die finominale $ 11,000 oortref. Dit is nie slegs 'n nuwe kerf wat meer as net 'n aansienlike toename in die prys van die geldeenheid verteenwoordig na die insinking nie.
Hierdie vinnigge terugkeer toon dat daar steeds verwagtings vir die mark as geheel is. Bitcoin onder ander digitale geldeenhede word al hoe meer hoofstroom in die finansiële wêreld aangesien hulle 'n groot hoeveelheid daaraan begin deelneem. Die groot teenstand teen Bitcoin is ook een van die grootste redes hoekom die finansiele sektore so "Skepties" is oor die tegnologie.
Bitcoin het gedurende die begin van die jaar teen sowat slegs $ 960 verhandel en die geldeenheid het sedertdien aansienlik gestyg. Die munt het met meer as 1,000% gegroei, iets wat in die beleggingswêreld ongekende is.
Sommige in die bedryf soos die hoof uitvoerende beampte van JPMorgan Chase, Jamie Dimon, het die bedryf bedrieglik en niks meer as 'n borrel genoem nie, maar dit word vinnig beproef. Mense is nie te seker dat bitcoin gereed is om die termynmark te betree nie. Een voorstander van hierdie idee is Themis Trading Principal, Joe Saluzzi. Hy het onlangs gewaarsku dat aangesien die geldeenheid so gevaarlik ongereguleer is, herinner dit hom weer aan die 2008 "finansiële krisis."Hy het ook gesê dat die hoë vlak van onbestendigheid verseker dat die munt nie in enige hoofstroom finansiële stelsel gebruik kan word nie. Dit word ook redelik vinnig beproef, aangesien die munt meer en meer wydverspreid aanvaar word. Bitcoin kan in werklikheid as die USD gesien word van Kripto geldeenhede waarvan daar ver oor die 1000 reeds bestaan.
HIER IS DIE ANATOMY VAN 'n TIPIESE FINANSIELE BORREL
Laat ons nie vergeet wie eintlik verantwoordelik was vir daardie "krisis" nie. Banke, het te veel geld uitgeleen aan mense wat dit nie kon terugbetaal nie. Dit is dus ironies dat banke so teen die Kripto wereld staan. Hulle druk meer geld in die Federale reserwes as wat daar goud voor is, en dus is die Doller self ook nie meer enige iets anders as Bitcoin in beginsel nie.
Aangesien kriptokurrency deur meer deur die finansiële stelsel aanvaar begin word, is dit net 'n kwessie van tyd voordat die hoofstroomaanneming oor die hele finansiële stelsel en regoor die wêreld versprei word. Tot dan sal kritici en ondersteuners steeds nie saamstem nie.