Bitcoin Spot - Bitfinex

Bitcoin to USD price on Bitfinex | dc-charts.com
Showing posts with label financial crises. Show all posts
Showing posts with label financial crises. Show all posts

Tuesday, April 3, 2018

Tagged under: , , , , ,

Crypto Market update

Bitcoin is up 4.58% at $7,038.220 with a volume of Ƀ136.9k - $935.6M on the USD pairs.


Ether is down 1.93% against Bitcoin at Ƀ0.05534 per Ether and up 2.66% against the dollar to $389.14 with average volume Ƀ26.7k on the ETH/BTC pair.


Bitcoin Cash is up 0.33% to Ƀ0.09534 with volumes of Ƀ14.3k and up 5.17% against the dollar at $671.98.




Ripple is down 2.73% to Ƀ0.00006942 with volumes of Ƀ6.6k and up 2.03% against the dollar at $0.4879.



Zcash is up 3.93% for the day to Ƀ0.02802 per ZEC and up 8.64% against the dollar to $200.09 with an average volume of Ƀ2.0k for the 24 hour period.

Litecoin is up 5.52% against the dollar for the day at $119.37 and up 0.89% to Ƀ0.01696 on volumes of Ƀ8.3k.

Dash is down 0.86% at Ƀ0.04263 with Ƀ5.6k volume and up 3.35% against the dollar at $303.48.

Iota is down 4.41% to Ƀ0.0001475 on Ƀ2.0k volume.

Ether Classic is down 3.02% to Ƀ0.00199 with volumes of Ƀ4.1k and up 1.52% against the dollar at $14.

Monero is up 3.08% against the dollar at $178.59 and down 1.76% against Bitcoin at Ƀ0.02511 on volumes of Ƀ2.3k.

Neo is down 1.5% for the day to Ƀ0.006967 per NEO and up 2.86% against the dollar to $48.94 with an average volume of Ƀ3.7k for the 24 hour period.

Waves is down 1.56% to Ƀ0.0005124 on Ƀ2.2k volume.

Stratis is down 2.67% to Ƀ0.0005066 on Ƀ683.053 volume.

Cardano is down 1.99% to Ƀ0.00002113 on Ƀ2.6k volume.

Thursday, January 18, 2018

Tagged under: , , , , ,

Bitcoin en die Anatomie van die 2008 finansiele krisis.


Die waarde van 'n enkele bitcoin het onlangs WEEREENS  die finominale $ 11,000 oortref. Dit is nie slegs 'n nuwe kerf wat meer as net 'n aansienlike toename in die prys van die geldeenheid verteenwoordig na die insinking nie. 

Hierdie vinnigge terugkeer toon dat daar steeds verwagtings vir die mark as geheel is. Bitcoin onder ander digitale geldeenhede word al hoe meer hoofstroom in die finansiële wêreld aangesien hulle 'n groot hoeveelheid daaraan begin deelneem. Die groot teenstand teen Bitcoin is ook een van die grootste redes hoekom die finansiele sektore so "Skepties" is oor die tegnologie.



Bitcoin het gedurende die begin van die jaar teen sowat slegs $ 960 verhandel en die geldeenheid het sedertdien aansienlik gestyg. Die munt het met meer as 1,000% gegroei, iets wat in die beleggingswêreld ongekende is.

Sommige in die bedryf soos die hoof uitvoerende beampte van JPMorgan Chase, Jamie Dimon, het die bedryf bedrieglik en niks meer as 'n borrel genoem nie, maar dit word vinnig beproef. Mense is nie te seker dat bitcoin gereed is om die termynmark te betree nie. Een voorstander van hierdie idee is Themis Trading Principal, Joe Saluzzi. Hy het onlangs gewaarsku dat aangesien die geldeenheid so gevaarlik ongereguleer is, herinner dit hom weer aan die 2008 "finansiële krisis."Hy het ook gesê dat die hoë vlak van onbestendigheid verseker dat die munt nie in enige hoofstroom finansiële stelsel gebruik kan word nie. Dit word ook redelik vinnig beproef, aangesien die munt meer en meer wydverspreid aanvaar word. Bitcoin kan in werklikheid as die USD gesien word van Kripto geldeenhede waarvan daar ver oor die 1000 reeds bestaan.

HIER IS DIE ANATOMY VAN 'n TIPIESE FINANSIELE BORREL




Laat ons nie vergeet wie eintlik verantwoordelik was vir daardie "krisis" nie. Banke, het te veel geld uitgeleen aan mense wat dit nie kon terugbetaal nie. Dit is dus ironies dat banke so teen die Kripto wereld staan. Hulle druk meer geld in die Federale reserwes as wat daar goud voor is, en dus is die Doller self ook nie meer enige iets anders as Bitcoin in beginsel nie.

Aangesien kriptokurrency deur meer deur die finansiële stelsel aanvaar begin word, is dit net 'n kwessie van tyd voordat die hoofstroomaanneming oor die hele finansiële stelsel en regoor die wêreld versprei word. Tot dan sal kritici en ondersteuners steeds nie saamstem nie.

Buy Instantly - Bulk buyers, please subscribe to the site and email me for Very competitive rates